Hoekom So Podcast – n Toeter op jou trollie

Heinous wonder hoe dit sou wees as mense in die winkels met “road rage” sou reageer. Paul vertel van ‘n ou wat met een been die Jeep Warrior Race klaargemaak het. Die ouens bespreek SABC sepies, 90% local content op TV en radio en wonder hoekom daar nie ‘n radiostasie is wat net rock musiek speel nie.

Die song vir die week is BUSH – Warm Machine

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *