Hoekom So Podcast – Jakkals verloor NIE!!!

Challa praat oor sy musieksmaak. Jakkals weier om terug te staan vir mense wat in die verkeer wil “indruk”, die ouens stry oor wat mens op ‘n Sondag moet doen en watter weer die beste is.

Challa maak jou nostalgies met Springbok Nude Girls – Bubblegum

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *