Hoekom So Podcast – Jan-Willem

Jan-Willem Houwelingen is die lead singer en guitarist van Leach. Hy is vars van die skip af en hy het bietjie kom saam braai en twak praat.

Song vir die week is lekker local – Van Coke Kartel – Sweef

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *