Hoekom So Podcast – Die Kaap Is Hollands

Die ouens wonder oor verkeerde uitsprake van Nike en Adidas, snaakse aksente en mense wat drink by die werk. Paul vertel hoe hy probeer leef in die oomblik, Challa vertel ‘n flou grappie En Heinous vertel hoe hy ge-“smash and grab” was toe hy in Joburg was. Jakkals gee weer ‘n praktiese wenk en dan bespreek hulle watter tiepe humor vir hulle snaaks is.

Song vir die week is Pearl Jam – Go (Nie Pokémon Go nie)