Hoekom So Podcst – As hy sê dis 3, dan’s dit 3

Heinous en Jakkals vergelyk baarde, Paul noem ‘n paar voorbeelde hoe porn die wêreld beïnvoeld het en Jakkals dink hy is besig om Alzheimer’s te kry. Die ouens wonder hoekom mense nodig het om “weg te gaan”. Jakkals moes “phone a friend” met een van die #VraeVirJakkals.