Hoekom So Podcast – Charity Case

Andre Roux is ‘n DJ en entrepreneur met ‘n filantropiese streep, Merentia van der Vent is ‘n nuusleser by Radio Tygerberg en sosiale vlinder en Joe Emelio is ‘n stand-up comedian van Texas wat gevlug het SA toe voor Trump die muur bou. Hulle het kom gsesls oor die Twitter Blanket Drive en Challa oor Change for the Better Foundation se fundraiser waar sy band gaan speel.

Die liedjie van die week het al 700 miljoen views gehad op Youtube! Dit is Guns N’ Roses – November Rain

Julle kan die mense op twitter kontak vir meer inligting #tbd2017:

@AndreAlainRoux1

@Merentia

@htthatsfunny

 

http://www.twitterblanketdrive.co.za/

http://www.changeforthebetter.co.za/

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: