Stevo wou weet hoe Jakkals “Hoeveelste president was Mandela van Suid-Afrika” na Engels sal vertaal en toe raak almal deurmekaar. Jakkals rol die toiletrolletjie moeilik af, maar hy kan ten minste hardop lees. Heinous reveal oor wie laas week se #Holhaarstorie gegaan het en lees ‘n nuwe een.
Song vir die week is Bittereinder – KWAAD NAAS