Hoekom So Podcast – Internetlessness

Die internet is af en Challa, Heinous en Paul bepeins hoe die wêreld sou wees as die Zombie Apocalypse moes uitbreek en wat elkeen sou doen as hy die laaste ou op aarde was. Paul vertel van die Strongman Run wat hy die vorige naweek gedoen het. Heinous en Challa vertel vir Paul van America’s Got Talent en daarna lag die ouens vir hoe wierd klere is en stupid Gumtree gebruikers.

Challa se song vir die week is Scumbag Blues – Them Crooked Vultures …want hy’s weird.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *