Hoekom So Podcast – Boereworsrolletjiewater

Die ouens praat oor hoe snaaks dit is dat mense geld maak deur te sing, mense met talente en Challa en Paul verduidelik vir Heinous wat Pokémon Go is. Daarna lag hulle ook vir Limp Bizkit se fall from grace, porn movie rentals, ou mense wat bisexual is en Telemundo.

Challa se song hierdie week is Disturbed – Down With The Sickness

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: