Hoekom So Podcast – Wankel Enjin

Kan jy raai wat die liedjie is wat Heinous namaak? Tweet, Facebook of e-mail ons en jy kan ‘n hele boks vol niks wen.

In hierdie episode gesels die ouens oor steke, Juno, selfone wat al hoe groter word en mense se wanindruk van wat IT is. Daarna speel hulle hul eie weergawe van die bord game 30 Seconds.
Challa se liedjie is Garbage – Empty

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: