Hoekom So Podcast – Lounge in die Lounge

Die ouens kuier in Paul se sitkamer want die reën het te hard geraas op die braai se dak. Jakkals vertel van sy bike avontuur op die duine van Atlantis en Challa wys die manne ‘n paar E3 videos en dan gesels hulle oor games, movies en musiek…soos gewoonlik…want dis waaroor die show gaan.

Challe se song vir die week is Volbeat – A Warrior’s Call

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: