Jakkals vertel hoe waterspietkops amper sy visvang trip bederf het. Dan bespreek die manne Elon Musk wat in ‘n RPG bestaan, Brock Lesner se terugkeer na die UFC en Kimbo Slice wie oorlede is. Paul vertel meer oor Super Mario Bros. 2 en almal noem hulle gunsteling “kwai bands wat niemand van weet nie”.
Challa se song die week is Deftones – My Own Summer
As jy luister tot die einde gaan jy hierdie link ook wil check… https://youtu.be/ILOjUHn39qM