Hoekom So Podcast – Ronnie Victor & Werner Smit

Ronnie Victor is ‘n akteur en komediant met baie stories…meestal oor Thailand. Hy en Werner Smit het saam met ons kom braai.

Julle kan vir Ronnie tweet by @theronnievictor en vir Werner ‘n “please call me” stuur of tweet by @werner_smit
Werner se song van die week is AC/DC – Hell’s Bells 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: