Ons tjommie Krummel (not his real name, owwiejaaslie) het kom kuier! Oprah gee weer d.i.y. tips in #JakkalsMaakPlan, Paulinator vertel hoe scientists gaan zombies maak enHeinous deel “Lethal Weapon” trivia.
Challa se song van die week is Massive – Up in Smoke